Aardklop

AARDKLOP, wat in 2018 die kykNET Fiëstas-toekenning gewen het vir die Gewildste Kunstefees in Suid-Afrika, word jaarliks in Potchefstroom aangebied. Die fees lok meer as 70 000 feesgangers van regoor Suid-Afrika en bied ’n omvattende feesprogram wat visuele, kinder-, musiek- en toneelproduksies insluit.

Op ’n plaaslike vlak fokus die fees sterk op die uitbou van die ekonomie, werkskepping binne die gemeenskap en langtermyn belegging in plaaslike besighede en diensverskaffers 

Call us on: 071 683 2585

The Roots Lifestyle Centre

The Roots Lifestyle Centre, based in Potchefstroom, offers an all inclusive event management service for all of your eventing needs.  With multiple venues we can host any function with ease, from intimate gatherings, parties, gala events and live shows to seminars and conferences.  We also pride ourselves in the unforgettable weddings we host at our Chapel with bridal room on site.   

Call us on: 018 285 1222

Coppertop Consulting

G.P. van Rheede van Oudtshoorn is a consultant and speaker with a markedly enthusiastic, humour filled style in the corporate communication sector.

Call us on: 072 952 5679